In Toorwoorde roep my word Valiant Swart se lirieke saamgevat in 'n besonderse en poetiese bundel. Hierdie versameling is meer as net liedtekste dit is digkuns uit die pen van 'n ware woordkunstenaar.
Published Date:
01/06/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
151 mm x 228 mm x 15 mm