Toevlug is ân opwindende aksieverhaal met ân geestelike aanslag. Hierdie boeiende roman dek temas soos rou; verlies en smart; gesinsgeweld; persoonlike verlies; herontdekking van geloof; geloofstwyfel; liefdadigheid; politieke konflik; vergifnis en dapperheid. Toevlug sal lesers se harte op talle wyses aanraak.