Maak ‘n toespraak. Ontydig en dikwels sonder waarskuwing word mens gevra om “iets te se”. Waar begin jy? Selfs ervare sprekers vrees soms openbare optrede hetsy dit ‘n leerling onderwyser predikant advokaat politikus of sakeman is; hetsy die geleentheid ‘n huwelik herdenking of voorlegging is.