Die geliefde karakters van KykNet se mees gewilde kinderreeks Tjiff en Tjaff verskyn in hierdie prettige lees- en leerboek vir jong kinders. Soos gewoonlik gaan die oulike groen tweeling Tjiff en Tjaff op allerhande uitstappies en nooi almal om te deel in hul avonture.
Published Date:
20/08/2013
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 240 mm