Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Boek 9 en 10 (Vlak 1) in hierdie gewilde leesreeks stel die beginnerleser aan die âiâ- en âuâ-klank bekend.