Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippietemas.