Daar op Tietiesbaai duskant Paternoster het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie "Die Spookhuis" tussen die rotse staangemaak sy tikmasjientjie "Toktokliefling" nadergetrek en die stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.
Publisher:
Human & Rousseau
Book Condition:
Kondisie: Baie goed. Tweede uitgawe, tweede druk.