Tien uit tien: Stories en Segoeters van Fanus Rautenbach bevat 'n keur van sy allerbeste oorspronklike vertellings wat gedurende die 1950's in Die Huisgenoot gepubliseer is. Van vermaaklike spitsvondige stories in die Langenhoven-tradisie tot by sy bekroonde liegstorie Die vis - en Petrus de Beer is almal terug te vind in hierdie heerlike humori