Dit spook in Thomas-hulle se nuwe huis! Met die hulp van sy vriende en 'n paar soektogte op die internet slaag Thomas daarin om die raaisel rondom 'n moord wat 'n eeu vantevore in hulle huis gepleeg is op te los.
Published Date:
01/10/2001
Author:
DIEDERICKS-HUGO,C,A
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm