Daar is deesdae ân sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons en watter nie?