Christoff - ân eks-gevangene - kry werk in ân fabriek terwyl hy die waarheid probeer ontbloot. Juanita - die dogter van die eienaar - vertrou hom glad nie. Totdat sy verby sy verlede kyk en skielik nie ân toekoms sonder hom kan voorstel nie ...