Home/General Books/Tant Miem Fischer se kampdagboek Mei 1901 : Augustus 1902 - FISCHER,M
Description
In die middel van die winter word Miem Fischer saam met haar enigste seun en ander familielede weggevoer van hulle plaas naby Ermelo: eers na die konsentrasiekamp by Standerton en daarna na die kamp by Merebank naby Durban.