As Jeanne Els in haar titel Ligdans uit blydskap gedans het omdat sy uit die greep van depressie bevry is is die vertellings in haar nuwe titel 'n verslag van die vele prettige passies die soms suggestiewe Tango-ritmes of die elegante wals-maat waarop die lewe met ons dans.