Hul liefde mag nie. Joshua is Tamara se halfbroer. Maar is hy Groot Dawid se bloedseun? Ma Saar ken die waarheid maar praat nie. En as die Anglo-Boereoorlog die antwoord insluk bly hul liefde vergeefs...
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/07/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk