Humor en heimwee loop hand aan hand in hierdie bundel. Saam met die outeur reis die leser in die Laeveld in Afrikalande en in Europa probeer kinders groot kry hang uit in die local pub hoor fado's woon in 'n treinwa vir 'n huis probeer 'n huis bou bedink die plek van vroue en hoor wonderlike soorte Afrikaans.