Wanneer is dit aantal wanneer getal? Hoe hou ambisie verband met ambulans? Ry ân mens in ân baan of in ân laan? Wat is die verskil tussen balhorig en baldadig; belhamels voorbokke en sondebokke; bulle en ramme koeie en ooie? Waar kry Afrikaans âberserkâ vandaan? Is dit biljoen of miljard? Flagrant?.
Published Date:
01/08/2018
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
153 mm x 234 mm x 15 mm