Home/General Books/Taal en Stryd 1989-1999: Gedenkbundel - DUPLESSIS,T
Description
Taal en Stryd is 'n verslag van die eerste geleentheid waartydens gespreksgenote van die establishment en die nie-establishment van die Afrikaanse taalwereld bymekaargekom het om as gelykes te praatoor die taletoekoms.