Home/General Books/Die Swart Kat slaan 'n ster: Boek 2 - Chris Sasner
Description
Op meesterlike wyse fnuik die Swart Kat selfs die mees formidabele aanslag. Ontvoering terrorisme gemene spel – waar avontuur ook al aan 't broei is betree die Swart Kat onverskrokke en naamloos die misdaadarena.