Home/General Books/Die Swart Kat slaan 'n noot: Boek 3 - Chris Sasner
Save 20%
Description
Die Swart Kat slaan altyd seer hy slaan soms mis maar wanneer hy toeslaan slaan hy sommer 'n noot! 'n Geslepe bende brandkluisrowers se planne word gefnuik by 'n nuwe teaterkompleks; die gewetenlose boef Bianchi word op land en in die lug beveg.