Kom eet by die swakste restaurant in die heelal vind uit hoe om toonkonfyt te maak of gee vir tannie Breggie 'n soentjie - as jy dapper genoeg is. Giggel gil brul proes snork en skater van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van Jaco Jacobs.
Published Date:
01/07/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm