Jacki loer skelm na trourokke maar sy’s nie desperaat nie nooit! Wanneer sy en Pulani Facebook inspan om haar verloofde (en baas) Gary te ontbloot vir die flippen fake wat hy is raak sake lelik. Nou sit Jacki sonder iemand om te cuddle sonder ’n werk en sonder ’n bed. Tamatiestraat.