Susanna Smit suster van die Voortrekkerleier Gert Maritz het op vroee leeftyd 'n gedwonge huwelik met die veel ouer eerwaarde Erasmus Smit aangegaan. Altyd daarna bly die gemis na haar jeugvriend Willem van Staden die verpersoonliking van wat kon gewees het.