n Welkome heruitgawe van die skrywer se protes-roman uit die veelbewoe tagtigerjare voor die aanbreek van die Nuwe Suid-Afrika en voor die jong skrywer Andre Letoit finaal besef het hy gaan nooit die Groot Afrikaanse Roman skryf nie. Suidpunt-jazz is die verhaal van 'n skrywer sy boek en sy karakters.