Hierdie omvattend herbewerkte uitgawe van die Stylboek wat in 2006 gepubliseer is is ân ideale naslaanbron vir almal wat in Afrikaans skryf. Dit is gerig op studente akademici redakteurs joernaliste resensente redigeerders taalpraktisyns en opvoeders.