Helmuth Gunther die aantreklike baas van Gunther en Vennote styg met sy Cessna net buite Reniersburg in die Karoo op. Hy is opgewonde om ân grondtransaksie in die Weskus te gaan beklink. ân Verskriklike windstorm laat sy vliegtuig egter neerstort in ân bloekombos.