n Versameling stories oor rugby die lewe en allerhande ander dinge wat jou sal laat lag ontroer en opkikker deur een van Suid-Afrika se ware rugbylegendes⦠Theuns Stofberg se glorieryke rugbyloopbaan het van 1976 tot 1985 geduur en hy word in die algemeen beskou as een van die grootste Springbokke ooit.