In hierdie titel maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom – swart gate mane magnete mikroskopiese wesentjies die waarheid oor hitte en lig wat plante eet DNS siektes dinosourusse atome asteroiedes en x-strale – en sommer nog baie baie meer.