Die sjokolade in jou kies en die jeans aan jou bas jou rekenaar jou selfoon die papiere in jou tas mikrogolfoonde en pleisters wat plak blink motors en die Velcro op jou nuwe sportsak … dis maar net 'n paar van die hope alledaagse dinge wat ons vandag het omdat iemand so ver gegaan het om dit te ontdek