n Keur uit al die digbundels van hierdie Hertzopgpryswenner een van die heel belangrikste skrywers in Afrikaans. Die skrywer het self die keuse van 137 gedigte uit haar sewe digbundels gedoen.
Published Date:
01/05/2007
Author:
Wilma Stockenstrom
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm