So byna is kolonel Aella OâMalley die ewigheid in gestuur. Nou sy is terug in Afrika se bos nadat sy in Avignon gaan aansterk het. Skaars is sy en haar Franse geliefde weer op haar tuisgrond of hulle word betrek by ân ondersoek na kadawers wat in die veld gevind is.