Vertelkuns soos die van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel - reeds die sesde in die Stoffel-reeks - omvat weer eens 'n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland.
Published Date:
22/02/2012
Author:
Christiaan Bakkes
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm