Met Stoffel: die beste stories bring Human & Rousseau Christiaan Bakkes se beste Afrikaanse verhale byeen in 'n nuwe bundel. Hier val die klem op Bakkes se Stoffel-stories: verhale waarin Bakkes as Stoffel Mathysen figureer maar wat op ware gebeure gebaseer is.