Die Kapenaars Hester Human en haar argitekman Andre het besluit om 'n verwaarloosde huis op 'n plattelandse dorp in Frankryk te koop en te restoureer as 'n vakansiehuis. 'n Jaar in Provence sal hulle en hul twee kinders Manon en Emile net goed doen. Maar