Talle mense wat die miniatuurskilderye en verse op uitstalling gesien het maar nie 'n boek in die hande kon kry of bekostig nie het die kunstenaar en die skrywer versoek om die 100 miniature en verse in boekvorm beskikbaar te stel. Die stilte in myself is die eindresultaat.
Published Date:
01/04/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm