Aangrypende gedigte deur 'n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is 'n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied 'n deurlopende gesprek met 'n wyer wereld - ook insigte in daardie wereld: die mens die natuur die kunste literatuur filosofie.