Sterling Visagie kan kies en keur onder die ouens in haar skool maar sy wil die nuwe ou se aandag vang want hy's Frans en bitter aantreklik. Jacques Richaud raak op haar verlief of sy kan Frans praat of nie. Hulle speel tennis en lees saam Franse gedigte tot Sterling halt roep. Hy raak later siek aan longontsteking en toe word vigs gediagnoseer.