Hierdie bundel vars verrassende vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners bou voort op die suksesvolle Toulopers. Bekende digters en skrywers soos Koos Kombuis Ronelda S. Kamfer Nathan Trantraal Annie Klopper Fanie Viljoen Izak de Vries en Jaco Jacobs span kragte saam met opwindende nuwelinge.
Published Date:
01/07/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm