Die gewilde Stalmaats-boeke verskyn nou vir die eerste keer saam in 'n reeks lekkerlees-omnibusse! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Titels in die omnibus: Komaan Karen! Seeponies Roset Vrye Teuels Gevaar op Dagbreek.