Daar is 'n nuwe ruiter by die Dagbreek-ryskool. Anri Megan en Karen is opgewonde om maats te maak met Sune. Maar hoekom tree sy partykeer so vreemd op? Hoe beter Anri die nuwe meisie leer ken hoe meer is sy oortuig dat iets nie heeltemal pluis is nie ...
Published Date:
01/11/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm