Dit het die land geruk die wereld geboei en sal in die geskiedenis bekendstaan as die opspraakwekkendste hofsaak tot nog toe in Suid-Afrika. Oscar Pistorius se moordverhoor is die storie van die dekade. Dis 'n liefdesverhaal wat 'n misdaadriller geword het 'n sprokie wat in bloed geeindig het.
Published Date:
01/10/2014
Author:
Marida Fitzpatrick
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback