Met geen arms of bene nie was Nick Vujicic elke boelie se droom. Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kan oorkom want geen boelie kan vir jou se wie jy is nie.