?Doringrosie het 'n nuwe ponie genaamd Prins maar dis harde werk om 'n troeteldier te he en Doringrosie is 'n bietjie lui. Op 'n nag hardloop Prins weg en Doringrosie weet nie of hy gaan terugkom nie. Met hierdie oorpronklike storie oor Doringrosie kan kinders van verantwoordelikheid leer.