Vonkel Aandster Krulkop en Sprankel is vier verskillende maar baie spesiale klein perdjies. In elke boek gaan die karakter uit om 'n skynbaar onmoontlike missie aan te pak ... Kom saam met hierdie vier Sprokie-Perde op hul epiese avonture - perfek vir klein dogtertjies met groot drome!