Gesonde families is die hoeksteen van 'n gesonde samelewing. Hierdie title is 'n opregte poging en 'n praktiese gids om families te help om 'n gesonde familielewe te geniet en te sprankel vir God in hierdie lewe waarin daar van alle kante soveel druk op families geplaas word.