Pieter van den Berg en pastoor Dave Strydom is die aanbieders van Sport vir die siel op RSG. Wereldwyd begin al hoe meer sportsterre hulle afhanklikheid van die Here bely en baie getuig dat die seen van die Here 'n groot invloed op hulle prestasies het.