Daar is rêrig goed soos spoke en zombies en vampiere en dooie dinge wat in die donker rondsluip. Dit is hulle wat die hare op jou vel laat regop staan. En dis hulle wat jou drome kan omtower in 'n nagmerrie! Hierdie lekker boek vol grillerige stories is al vir meer as tien jaar in druk en bly immergewild.
Published Date:
15/10/2015
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 230 mm x 15 mm