Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA 2015) neem hierdie historiese bundel die leser op ân reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry.