Vincent wil graag saam met die gewilde ouens uithang. Hy wil met vinnige karre ry en 'n sexy meisie he. Dan word sy droom waar. Maar dit gaan dalk 'n duur prys he ...
Dimensions:
129 mm x 202 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/01/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk