Home/General Books/Speurhond Willem en die diamantdiewe - Elizabeth Wasserman
Description
In hierdie sesde avontuur is Adriaan en Willem nader aan eie bodem aan die werk: in Nambie moet hulle ân bende diamantsmokkelaars help vasvat. Maar hier moet hulle met ân ander betroemde speurhond saamwerk: sersant-majoor Maximiliaan.