Vir 8- tot 11-jariges. Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het is hulle die keer op eie bodem doenig: in die Laeveld waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word.